SKEMERBERG: KUIERKERK HARTBEESPOORT
NUWE TUISTE, NUWE VISIE EN NUWE DROME!
KOM KOFFIE, KUIER EN KERK INFORMEEL SAAM MET ONS BY SKEMERBERG!
ALMAL IS WELKOM.
DIENSTE IS SONDAE OM 09.00
Ons eet 'n beskuit en drink koffie voor die diens en kuier lekker saam.
Ons dienste verskyn ook aanlyn op Youtube: onder Kuierkerk se naam en die datum van die diens.
******************************************************************
ONS STORIE:
Ons is almal baie opgewonde oor die nuwe venue vir Kuierkerk / Skemerberg venue tussen die berg en die dam op Harties.
Sedert 18 Julie 2010 was ons gelukkig om in die Xanadu winkelsentrum te kon kerk hou op 'n informele en kuier-manier.
ONS OORDEEL NIEMAND EN PROBEER JESUS SE ONVOORWAARDELIKE LIEFDE UITLEEF.
ONS WAARDEER ELKEEN SE UNIEKE GELOOFSPAD, LEER BY MEKAAR EN GENIET MEKAAR SE VERHALE.
En voor dit, vanaf 2006 toe ons nog as 'n klein selgroep begin het, was ons heel informeel eers in 'n sekuriteitskompleks se klubhuis en soos ons gegroei het moes ons skuif na groter lokale toe.
Toe ons op 1 Mei 2018 uit die bloute by Xanadu kennis kry, was ons nie hopeloos nie, want die Here het reeds voorsien. Hy het vir ons predikant, Dominee Anton van Zyl, al jare gelede 'n visie gegee om 'n kerk te begin bou op sy plasie net agter die Xanadu Nature Estate. Dinge het skielik net mooi in plek geval.
Die gebou het dus reeds gestaan, sedert 2006, maar die afwerking moes vinnig gedoen word met min fondse en min tyd.
Danksy melewende Kuierkerkers wat net so opgewonde is oor die skuif, het almal ingespring, begin help met vloer gelykmaak, sement gooi, pleiser, verf, kombuiskaste insit, 'n voordeur maak, 'n afdak vir die voordeur maak, asook 'n oprit en trappe, toilette, en so baie meer.
Ons kan net die Vader in die Hemel bedank vir sy genade en sy voorsiening.
Daar is genoeg parkering vir almal en op Sondag 5 Augustus 2018 het die eerste diens op die nuwe perseel plaasgevind.
Kom kuier gerus saam elke Sondag om 09.00 - en onthou die heerlike koffie en tuisgebakte beskuit vooraf. Kom vroeg!!

Kontak Rose vir navrae: 0822580970
of [email protected]
Google maps - kliek op een van die twee links:
goo.gl/maps/ovVfoW8AAS97RMBp8
goo.gl/maps/Y47KkDQwZuzCujC67
*********************
FOR CHRISTIAN MUSICAL THEATRE WEBPAGE: CLICK HERE:
christianmusicaltheatre.weebly.com/?fbclid=IwAR1l6X2Yo_vSEf_SCW-Ugo8VmYEFdRwA3e88v2F1U5T6HdfuVpxRzglhmQA

Welkom by Harties Kuierkerk se webtuiste!
Kuierkerk is 'n kerk wat anders is.
Ons leuse is: Ontspan, Gesels, Verstaan.
Ons glo ook aan eenvoud, nabyheid en omgee.
Ons is 'n Christus gesentreerde gemeenskap wat die Bybel as ons bron van kennis, inspirasie en agtergrond gebruik.
Ons glo elkeen se unieke belewenis van en met God is kosbaar en ons leer bymekaar.

Kerk: Skemerberg, Pl. 291, Rietfontein, Hartbeespoort (Op die Vette Mossel afrit op die R511 net onder Saartjiesnek - sien kaart) Kantoor: Op die Kuierkerk perseel by Skemerberg. Posbus 1596, Ifafi, 0260 Kantoor Telefoon Nommer: 082 258 0970 Faks Nommer: 086 710 8380 Kliek: Google map link: Skemerberg / Kuierkerk goo.gl/maps/1dLzDmL2upSds6uj6 |
Kantoor Telefoon Nommer: 082 258 0970
Faksnommer: 086 710 8380 E-pos: [email protected] Anton van Zyl se selnommer: 082 571 1721 E-pos: [email protected] Kinderkerk: [email protected] Kyk ook www.bybelboekwurm.blogspot.com vir ons interaktiewe kinderkerkmateriaal wat deur Rene' van Zyl opgestel is. |