KINDERKERK: KLEUTERS TOT GR 6.
Die Junior-Jeug Byeenkoms oftewel kinderkerk word elke Sondag Oggend tydens die oggend diens aangebied. Kleuters, en kinders van voorskool tot Graad 6 is almal welkom! Tyd: 09:00 tot 10:00 by die Kuierkerk
Ons gebruik die Bybelboekwurm kinderkerkmateriaal waarmee ons die kinders met speletjies, stories en buite-pret leer vanaf Genesis tot Openbaring. Kleuters, voorskool tot gr. 2 doen die 155 OT stories vertel deur goggas en gediertes.
Gr. 3-6/7 doen die 90 Kinderkerklesse in speletjies en ken die Bybel heel waarskynlik beer as die grootmense!
Inligting beskikbaar by: www.bybelboekwurm.blogspot.com