KUIERKIDZ LEERSENTRUM VIR BREINGESTREMDES
KUIERKIDZ het begin as 'n uitreik van Kuierkerk in 2008.
Webtuiste: www.kuierkidz.blogspot.com ******************************************************** Ons droom is om n eie tehuis te besit ('n OUDWORDHUIS of FOREVERHOME) waar ons kinders kan aftree: as jy kan, asb, maak n donasie in ons rekening hieronder of ons nuwe fondinsamelingsblad: Special Needs Kidz Forever Home: Enige donasies welkom. Ons Leersentrum is 'n nie-winsgewende organisasie wat kinders en jong volwassenes met breingestremdhede probeer toerus om 'n betekenisvolle bestaan te kan maak. Een tot een terapie word toegepas wat die sentrum se kostes opjaag, en dis ook om die rede dat fondsinsameling en donasies so belangrik is om maandelikse oorhoofse kostes te kan dek. Ons het jou hulp en ondersteuning werklik so nodig! Ons droom is om die sentrum uit te brei tot 'n oorslaapfassiliteit en sodoende vir ons kinders n tuiste te kan skep waar hulle veilig kan wees indien ouers nie meer daar is om hulle te versorg nie. Ons skoolhoof, Rene' Coetzee, maak geskiedenis in die land deurdat sy die bestaande programme soos SNAP aanpas vir elke kind om sy eie tekortkominge en uitdagings aan te spreek. Kontak haar gerus vir persoonlike programontwikkeling vir u kind. Rene' se nr is: 082 789 2572 of [email protected] Kuierkidz op Kewla: Wie is ons.? https://web.facebook.com/kuierkidz/videos/1275145546208765/ Kyk gerus na ons happy kidz se 15 min youtube video oor wat ons by die sentrum doen . With English subtitles: https://youtu.be/D5RCiZ1q2a0 This is how we rap!!- Please watch! - We rap for funds: https://youtu.be/1XyKlFvNY9s Kontak ons gerus indien u enige navrae het. Adres: Kuierkidz, PLOT 291 RIETFONTEIN, Hartbeespoort. (Langs Kuierkerk op Skemerberg) Posbus 834, Hartbeespoort, 0260. Epos: [email protected] Selnr. 079 626 9859. NPO nr. 083-526 PBO NR. 930 054 687 GOOGLE MAPS: KLIEK OP LINK: goo.gl/maps/uAZXgEbTbh67oLnM6 ASSEBLIEF: Donasies welkom:STANDARD BANK HARTBEESPOORT: KUIERKIDZ Spaar REKNR. 015061108 |