About UsDs Anton van Zyl bied op n gereelde basis bybelskoolkursusse aan oor aktuele onderwerpe uit die Bybel.
Kontak hom gerus oor die datums van die volgende kursus. Dankie Anton 0825711721 [email protected] Hy praat ook graag by mannekampe of huwelikskampe - ook saam met sy vrou, René van Zyl. |