Ons musiekbediening bestaan uit die span: Hillary Hammond en Cobus Burger, professionele musikante in eie reg wat ook hulle brood en botter verdien as musikante. Ons bediening is hoofsaaklik in Afrikaans met ook Engelse lofprysingsliedere. Ons maak gebruk van kitare en of n keybord.
Die bekende Blacky Swart is n lidmaat by Kuierkerk en is die man wat ons help met ons klankstelsel en enige raad of hulp wat met Kuierkerk se sangbediening/ opvoerings gepaard gaan. |