|
RENé VAN ZYL is n kinderwerker al vir byna 20 jaar en is nie net in beheer van Kuierkerk se kinderkerk nie, maar het 'n hele kinderkerk pakket saamgestel, Bybelboekwurm, wat kinders - van kleuters tot graad 7 - leer van die Bybelboeke - met interaktiewe lesse, geheueprente van die Bybelboeke en stories, opvoerings, speletjies, stomstreke en baie meer. Gaan kyk gerus na haar blad met verskillende data-CD opsies waaruit jy kan kies - en eenmalig aankoop - daarna net print en klasgee. Lekker maklik. - onderaan die teks is skakels na al die belangrike webbladsye.
Sy is ook n skrywer met 12 gepuliseerder boeke op haar naam, meeste van hulle is by Lapa.co.za beskikbaar - Romans en 'n samesweringsroman - Die Alfadokument. (ook as e-boeke) Haar Engelse Aksie-avontuurverhaal, Wee Monk's Tale, the Secret of Immortality is by amazon as e-boek beskikbaar. Dit speel in die Middeleeue in Ierland en Skotland af en veral die jeug - ook grootmense geniet die boek geweldig - daar is n stukkie Bybelgeskiedenis en baie aksie tussen die Vikings en 'n paar tieners wat nie juis wereldwys is nie. René se info: Selnr. 082 396 4100 / [email protected] Kliek gerus op enige link vir meer inligting: www.renevanzyl.blogspot.com lapa.co.za/Skrywer/rene-van-zyl.html www.amazon.com/Wee-Monks-Tale-Secret-Immortality-ebook/dp/B004UH802Y bybelboekwurm.blogspot.com/ MUSICAL THEATRE: christianmusicaltheatre.weebly.com/?fbclid=IwAR1l6X2Yo_vSEf_SCW-Ugo8VmYEFdRwA3e88v2F1U5T6HdfuVpxRzglhmQA |
kunstenaar en poppemaker:
|
Nog voorbelde van hulpmiddels wat ons by Kuierkerk se kinderkerk gebruik en waaraan Esmé Walker ook gewerk het.
|
Bordspel: Kruispad/ Crossroad: Rene' Van Zyl
Hierdie is n unieke bordspel wat ek ontwerp het om gesinne op n maklike speelse manier om die Woord te laat vergader. Jy volg basies op n lieflike A1 kleurbord van n kaart van Israel al op Jesus se voetspore en daar is allerhandeuitdagings, raaisels en speletjies wat jou gesin sal laat skater en terselftertyd laat leer van Jesus se lewe op aarde
bybelboekwurm.blogspot.com/p/crossroad.html |