KUIERKIDZ LEERSENTRUM VIR BREINGESTREMDE KINDERS OP HARTBEESPOORT: Ons Leersentrum is 'n nie-winsgewende organisasie wat kinders en jong volwassenes met breingestremdhede probeer toerus om 'n betekenisvolle bestaan te kan maak. Een tot een terapie word toegepas wat die sentrum se kostes opjaag, en dis ook om die rede dat fondsinsameling en donasies so belangrik is om maandelikse oorhoofse kostes te kan dek. Ons het jou hulp en ondersteuning werklik so nodig!
Ons droom is om die sentrum uit te brei tot 'n oorslaapfassiliteit en sodoende vir ons kinders n tuiste te kan skep waar hulle veilig kan wees indien ouers nie meer daar is om hulle te versorg nie. Die bouiprojek hiervoor is steeds aan die gang.
Meer oor Kuierkidz op hul blog: (Hulle is ook op facebook)
kuierkidz.blogspot.com/
Ons skoolhoof, Rene' Coetzee, maak geskiedenis in die land deurdat sy die bestaande programme soos SNAP aanpas vir elke kind om sy eie tekortkominge en uitdagings aan te spreek. Kontak haar gerus vir persoonlike programontwikkeling vir u kind. Rene' se nr is: 082 789 2572 of [email protected] Kyk gerus na ons happy kidz se 15 min youtube video. With English subtitles: https://youtu.be/D5RCiZ1q2a0